Ek kan nie altyd my liefde vir sport beskrywe en die spesiale gevoel wat ek kry as ek sokker of rugby kyk.Die rede want ek hierdie tema gekies is dat vans ek klein was het sport my verbeelding inneem.Die spesifiek tema beteken baie vir my want sport is 'n manier om my gevoelens te uitdruk en ek kry inspirasie om my doelpunte in die lewe altyd te vervolg. Somtyds is die tema vir my wat kos is vir sommige mense ,ek kan nie langer lewe as ek nie my daagliks deel van sport gekry het.
Ek sal nooit kon raai dat jy van sport hou, dit is lekker om iets nuuts van vrinde te leer.
ReplyDeleteEk het dit geniet om jou blog te lees. Ek kan nie wag om foto's te sien nie!
ReplyDeleteEk kan verstaan hoe jy voel, want my vader en my broƫr is net soe mal oor sport veral sokker.
ReplyDelete