Monday, 16 September 2013

my eerste ervaring van nuweland

Eendag wanneer ek nog klein was het my pa my geneem na die krieket wedstryd tussen suid afrika en india.Dit was die mees opwindend ervaring ooit en ek het nie heeltemal geloof dat ek by die wedstryd was. Die atmosfeer was ongelooflik en daar was baie mense alhoewel dat ek kon nie reg gesien het.Wanneer die wedstyrd begin het en die mense geskree het ek gevoelens gekry dat ek nooit voor gehad en dit het my die impressie gegee dat nuweland is een van die mees spesiale plekke om krieket te speel. Die hele ervaring  sal ek nooit vergeet van die oggend tot die aand  en die tyd wanneer ek my brille by die huis vergeet voor ons geloop het. Dit kan ek rerag se dat dit was die mees spesiale tyd van my jong dae.

No comments:

Post a Comment