Monday 30 September 2013

My refleksie oor my blog

Dit was n baie opwindend ervaring om 'n blog te skryf alhoewel ek 'n bietjie senuweeagtig was. Ek het gedink dat dit sal baie maklik wees om oor my tema te skryf maar somtyds  het ek nie geweet wat om te se nie.

Wanneer ek meer gemakilik gevoel om die blog te skryf het die woorde natuurlik  op die bladsy gekom.Wat ek interesant gevind het was hoe om 'n blog te skryf  kan idees wat jy sal nooit  voer van gedink het uitkom in maniere  wat my verskrilik verbaas. Ek kan nie beskryf wat my vriendine se gevoelens oor hulle blogs wat hulle geskryf maar ek kan presies se dat ek hou baie om te blog te skep. Alhoewel om blogs te skryf was baie pret was ek het ook baie geleer hoe om my gevoelens te uitdruk so dat leesers dit kan verstaan wat in my hart en kop gaan.

Ek sal nou baie blog or alles wat in my liewe aan gaan want dit gee my 'n geleentheid om my gevolens te uitdruk in maniere wat ek gelukkig is.

Tuesday 24 September 2013

Hoe speel ons sokker

Sokker is baie opwindend en die reels is maklik om te verstaan maar som van die reels is nie so maklik om te verstaan as jy nie van sokker hou nie. Ek sal prober om som van die reels te verklaar.

Spanne bestaan van elf spelers op elke spaan en die doel van die wedstryd is om die bal in die opposisie se sokker pole te kry.

As n speler twee geel kaartjies of n rooi kard gekry dan moet die speler of die veld gaan en kan nie weer op die veld kom nie. Som van die redes is dat  spelers ombeskof  is met die skeidsregter en van vuil speel met die opposisie se spelers.

Sokker verklaar van twee helfte elke een is vier en vyf minute lank en die breek tussen elke een is vyfteen minute lank.

Die maklikste reel van die game is dat n mens kan nie jou hande gebruik tydens die wedstryd en as n speler dit doen dan straaf die skeidsregter hy of sy.

Die span wat die meeste doelpunte het  aan  die einde van die wedstryd is die wenner maar as die spanne gelyk is met doelpunte dan kry hulle een punt elk.

Ek wiet dat som van julle wat my blog lees sal moeg word wanneer julle dit lees maar prober om nie aan die slap te raak nie.

hoe speel ons die game van sokker

Monday 16 September 2013

my eerste ervaring van nuweland

Eendag wanneer ek nog klein was het my pa my geneem na die krieket wedstryd tussen suid afrika en india.Dit was die mees opwindend ervaring ooit en ek het nie heeltemal geloof dat ek by die wedstryd was. Die atmosfeer was ongelooflik en daar was baie mense alhoewel dat ek kon nie reg gesien het.Wanneer die wedstyrd begin het en die mense geskree het ek gevoelens gekry dat ek nooit voor gehad en dit het my die impressie gegee dat nuweland is een van die mees spesiale plekke om krieket te speel. Die hele ervaring  sal ek nooit vergeet van die oggend tot die aand  en die tyd wanneer ek my brille by die huis vergeet voor ons geloop het. Dit kan ek rerag se dat dit was die mees spesiale tyd van my jong dae.

Monday 2 September 2013

My passie

Ek kan nie altyd my liefde vir sport beskrywe en die spesiale gevoel wat ek kry as ek sokker of rugby kyk.Die rede want ek hierdie tema gekies is dat vans ek klein was het sport my verbeelding inneem.Die spesifiek tema beteken baie vir my want sport is 'n manier om my gevoelens te uitdruk en ek kry inspirasie om my doelpunte in die lewe altyd te vervolg. Somtyds is die tema vir my wat kos is vir sommige mense ,ek kan nie langer lewe as ek nie my daagliks deel van sport gekry  het.

Monday 26 August 2013

Die sports wereld

Sport speel 'n belangrike deel van my lewe en ek kan nie my liefde vir dit beskryf nie. Ek wiet dat mees van my vriende sal nie van my blog hou nie want mees van hulle is meisies want nie antlike in sport belangstellend. My passie vir sport kom van ek was nog klein was en  eendag het my vader na my 'n krieket wedstryd neem. Dit is van daardie dag dat ek life gerag het en somtyds kan ek nie die gevoel beskryf wanneer ek 'n wedstryd dophou.