Sokker is baie opwindend en die reels is maklik om te verstaan maar som van die reels is nie so maklik om te verstaan as jy nie van sokker hou nie. Ek sal prober om som van die reels te verklaar.
Spanne bestaan van elf spelers op elke spaan en die doel van die wedstryd is om die bal in die opposisie se sokker pole te kry.
As n speler twee geel kaartjies of n rooi kard gekry dan moet die speler of die veld gaan en kan nie weer op die veld kom nie. Som van die redes is dat spelers ombeskof is met die skeidsregter en van vuil speel met die opposisie se spelers.
Sokker verklaar van twee helfte elke een is vier en vyf minute lank en die breek tussen elke een is vyfteen minute lank.
Die maklikste reel van die game is dat n mens kan nie jou hande gebruik tydens die wedstryd en as n speler dit doen dan straaf die skeidsregter hy of sy.
Die span wat die meeste doelpunte het aan die einde van die wedstryd is die wenner maar as die spanne gelyk is met doelpunte dan kry hulle een punt elk.
Ek wiet dat som van julle wat my blog lees sal moeg word wanneer julle dit lees maar prober om nie aan die slap te raak nie.
Die woord "som" word net in Wiskunde gebruik (sum) Soos jy dit gebruik, moet dit "sommige" wees.
ReplyDeleteWanneer jy wil sê: " 'n " moet die 'n wees, nie net die letter "n" nie.