Monday 30 September 2013

My refleksie oor my blog

Dit was n baie opwindend ervaring om 'n blog te skryf alhoewel ek 'n bietjie senuweeagtig was. Ek het gedink dat dit sal baie maklik wees om oor my tema te skryf maar somtyds  het ek nie geweet wat om te se nie.

Wanneer ek meer gemakilik gevoel om die blog te skryf het die woorde natuurlik  op die bladsy gekom.Wat ek interesant gevind het was hoe om 'n blog te skryf  kan idees wat jy sal nooit  voer van gedink het uitkom in maniere  wat my verskrilik verbaas. Ek kan nie beskryf wat my vriendine se gevoelens oor hulle blogs wat hulle geskryf maar ek kan presies se dat ek hou baie om te blog te skep. Alhoewel om blogs te skryf was baie pret was ek het ook baie geleer hoe om my gevoelens te uitdruk so dat leesers dit kan verstaan wat in my hart en kop gaan.

Ek sal nou baie blog or alles wat in my liewe aan gaan want dit gee my 'n geleentheid om my gevolens te uitdruk in maniere wat ek gelukkig is.

1 comment: