Die sports wereld
Sport speel 'n belangrike deel van my lewe en ek kan nie my liefde vir dit beskryf nie. Ek wiet dat mees van my vriende sal nie van my blog hou nie want mees van hulle is meisies want nie antlike in sport belangstellend. My passie vir sport kom van ek was nog klein was en eendag het my vader na my 'n krieket wedstryd neem. Dit is van daardie dag dat ek life gerag het en somtyds kan ek nie die gevoel beskryf wanneer ek 'n wedstryd dophou.
Ek sal nie sê dat ons almal nie in sport geintereseerd is nie , maar om die waarheid te sê , is krieket 'n bietjie vervelend. Vir my is rugby veel meer opwindend.
ReplyDelete