Monday, 26 August 2013

Die sports wereld

Sport speel 'n belangrike deel van my lewe en ek kan nie my liefde vir dit beskryf nie. Ek wiet dat mees van my vriende sal nie van my blog hou nie want mees van hulle is meisies want nie antlike in sport belangstellend. My passie vir sport kom van ek was nog klein was en  eendag het my vader na my 'n krieket wedstryd neem. Dit is van daardie dag dat ek life gerag het en somtyds kan ek nie die gevoel beskryf wanneer ek 'n wedstryd dophou.